Guillain Barre Sindroom
Guillain-Barre sindroom. Hierdie is 'n seldsame siekte maar gewoonlik met dramatiese verloop. Dit word gekenmerk deur 'n skielike, progressiewe spierswakheid weens aantasting van die senuweestelsel. Die oorsaak is onbekend, alhoewel daar gemeen word dat dit 'n outo immuun reaksie kan wees, m.a.w. 'n reaksie van 'n pasient se eie immunstelsel, gewoonlik na 'n infeksie, 'n immunisasie, of chirurgie.

Dit word dan gekenmerk deur swakheid en sensasieverlies wat gewoonlik in die onderste ledemate begin en dan op beweeg na die boonste deel van die liggaam. Aantasting van die asemhalingstelsel, en in erge gevalle tot die gesigspiere, kom soms voor.


Inligting verkry op www.egafrikaans.co.za
Gebord deur www.eposvriende.com
Background by Marie
E-mail Address: *
Name
Complete this form to receive our monthly newsletter. *Yes

* Required
Google