Guillain Barre Sindroom
About Us
Ons is nie winsgewend nie.
Daar verskyn wel advertensies om ons koste te help dek.
Maar verder is alles op die web werf gratis.
Daar is geen lede geld nie.
Niemand betaal ons om die web blad te opdateer nie.
Niemand kry betaling om hulle verhaal te vertel of vir die raad/inligting wat hulle verskaf nie.




Vrywaring:
Ons is nie ‘n geregistreerde instansie nie.
Ons het ook geen kennis in die mediese veld nie.
Alles op die web blad is daarop gerig om GBS lyers en hul familie en vriende met inligting, raad en ondersteuning by te staan.
Moet asseblief geen behandeling of raad toepas sonder om u dokter te raadpleeg nie.
Ons neem geen verantwoordelik vir enige nagevolge van enige raad of behandeling nie.
Alle inligting op hierdie blad word benut op eie risiko.
 
Geborg deur www.eposvriende.com
Enter Your Name:
Enter your Email:
Google